Home Dienste

Mini Maxi

 

VERVOER:

Mini Maxi Removals doe klein en groot huishoudelike, woonstel en kantoortrekke oral in die Republiek van Suid- Afrika.


Mini MaxiSTOOR GERIEWE:

Ons stoorgeriewe is van 'n hoogstaande gehalte. Wanneer u meubels/toerusting, ens. na die stoor gebring word, word elke item genommer en u naam word op die etiket gedruk. Elke item word dan numeries aangeteken. Die kliënt kry 'n afskrif daarvan. Ons stoortariewe is billik.


Last Updated (Thursday, 14 January 2016 10:48)