Home Omtrent Ons

Slegs toegeboude meubelwaens word gebruik om u verhuising kommervry af te handel. Opgeleide personeel met jarelange ondervinding behartig u verhuising. Mini Maxi

Hulle dra skoon oorpakke, gebruik higiƫniese skoon komberse in die trok. Ons kan breekgoed pak met wit papier, plastiekslope oor gestoffeerde meubels trek, ens. Om te verseker dat u besittings veilig is.

Die vragmotorbestuurder is in besit van 'n selfoon en u kostbare besittings kan deurentyd gemonitor word. Ons vragtmotors se snelhede, hantering van die trok, ens. word streng beheer deur moderne toerusting.

Visit us on facebook

Besoek ons op Facebook


Last Updated (Thursday, 14 January 2016 10:49)